Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Bottomless Coffee Band @ The Winelands

12th November 2021 @ 7:30 pm - 8:30 pm
Kom en geniet die aand saam met ons en Bottomless Coffee Band, Vrydag, 12 November 2021! Die vertoning begin om 19:30, maar die deure maak al 18:00 oop om vir jou genoeg tyd te gee om nog ‘n heerlike ete voor die tyd by die Golfing Goat restaurant te geniet. Alle kos bestellings moet voor 18:30 op die laatste geskied, sodat almal teen 19:30 klaar geëet is.
Die Winelands is ‘n ruim lokaal wat ‘n gespasiëerde sitplekstelsel verwelkom. Covid-19 maatreëls sal ook gevolg word om die veiligheid van al ons gaste te verseker.
Kaartjies is beskikbaar op Quicket: https://qkt.io/7SHTbh

Details

  • Date: 12th November 2021
  • Time:
    7:30 pm - 8:30 pm

Venue

  • Golfing Goat
  • 848 Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate, Paarl
    Paarl, Western Cape 7646 South Africa
    + Google Map