Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Food.Art.Wine

25th Mar 2022 @ 11:00 am - 27th Mar 2022 @ 3:00 pm

Sluit aan by die stukkieKAAP Food.Art.Wine weekend vanaf Vrydag 25 Maart – Sondag 27 Maart.
Kom proe & koop n verskeidenheid van wyne van deelnemende plase (@Clarington, Dunstone, Mountain Ridge & Upland).
Na afloop en ter viering van Digkunsdag word die naweek aan digters en digkuns gewei.
Sluit Saterdag 11:00 aan vir n voorlesing deur Inge Augustyn.

Details

Start:
25th Mar 2022 @ 11:00 am
End:
27th Mar 2022 @ 3:00 pm

Venue

Avo Centre
27 Distillery Rd, Wellington, 7655, South Africa + Google Map