Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Gebottelde Kuns

16th March 2022 @ 5:30 pm
Kom geniet die opening van Gebottelde Kuns.
Hier pik en proe jy van Louisvale se wyne en Nine Oaks se smullekker happies, terwyl jy skilderye en beeldwerke aanskou.
Beleef hierdie unieke kunsuitstalling met snaaragtergrond musiek.
Gratis toegang.
Vonkelwyn met aankoms.
Kunswerke, wyn en happies te koop.
Vir navrae skakel Bridie-Allen 082 823 2722 south

Details

  • Date: 16th March 2022
  • Time:
    5:30 pm

Venue