Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kom dans saam met ons en die ‘Meel op die Dansvloer’ band

23rd Oct 2021 @ 6:00 pm - 11:30 pm

Kom dans saam met ons en die Meel op die Dansvloer Band, Saterdag, 23 Oktober 2021! Die dans begin om 18:00 vir 18:30.
Kaartjies kos R225.00 per persoon wat ‘n welkomdrankie en enige pizza van jou keuse (vanaf Golfing Goat restaurant se pizza menu) insluit.
Kaartjies is beskikbaar op Quicket:
https://qkt.io/81e5Ee en in Golfing Goat restaurant. Jy kan ook vir ons ‘n epos stuur na info@thewinelands.co.za om groot tafelbesprekings te maak.

Details

Date:
23rd Oct 2021
Time:
6:00 pm - 11:30 pm

Venue

Golfing Goat
848 Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate, Paarl
Paarl, Western Cape 7646 South Africa
+ Google Map