- This event has passed.
Paas-Gemeentebasaar
9th April 2022 @ 8:00 am - 5:00 pm

Kom kuier saam by ons eerste basaar in 3 jaar! Ons hoop vir heerlike weer in die herfstyd en jy kan uitsien na die al die dinge wat op ‘n basaar moet wees – asook ‘n pretloop met paaseiers!