Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

QUEEN OF EVERYTHING (Wellington)

11th Jun 2022 @ 5:00 pm

Sit jou kroon op en maak reg vir – QUEEN OF EVERYTHING – die debuut produksie van Crown Create Studio.
Hierdie kabaretstyl vertoning is ‘n viering van vrouwees en het iets vir almal, of jy nou getroud of enkellopend is, a ma of ‘n loopbaansvrou is, a jongmens of ‘n goue oue is – hierdie vertoning is vir jou!
Verwag jou gunsteling musiekblyspel treffers met ‘n “twist”, bekkige dialog en ‘n paar nadenkings om weg te neem! QUEEN OF EVERYTHING sal jou heelpad deur amuseer en insprireer.
So gaan haal daai partytjie nommertjie uit jou kas en bespreek jou kaartjies nou! En moet tog nie jou wederhelfte vergeet nie…hy mag dalk net iets leer. Buitendien, julle albei verdien ‘n aandjie uit.
Datum: Saterdag, 11 Junie 2022
Plek: Die Bordienghuisteater, Wellington
Tyd: 17h00 – 22h00
Kaartjies: R130.00 pp (maaltyd uitgesluit)
Pizza en wyn sal van 17h00 af bedien word.
Bespreek nou met Jeannine by 061 156 5386.
Cast & Crew:
Written, Produced & Directed by: Crown Create Studio
Musical Direction: Gerrida Dickason from Voice Matters
Choreography: Jeanine Greyling from True Vine Dance & Fitness Studio
Actors: Melanie Labuschagne & Therené Nel from Crown Create Studio
Sound Engineer: Werner Bosman

Details

Date:
11th Jun 2022
Time:
5:00 pm

Venue

Die Bôrdienghuis Teater
14 Burger Street
Wellington, Western Cape 7655 South Africa
+ Google Map
Phone:
+27 61 156 5386