- This event has passed.
Wellington / Bottomless Coffee Band Live @ Bôrdinghuis Teater
27th October 2021 @ 7:00 pm

Terug in Wellington na ‘n onvergeetlike aand by die Bôrdinghuis met die vorige konsert.
Die Bottomless Coffee Band bring nuwe musiek en ou gunstelinge.
27 Oktober 2021
17:00 – Pizza en wyn
19:00 – Konsert
R150 per kaartjie
Besprekings kardinaal: +27 61 156 5386